Onderhoude en institusies.
Die seuntjie en Die Tuinhuis (met resep)
Daai Kaia in die Baviaanskloof het ook sy eie Tuinhuis. Die Dominee sit toe daar in Die tuinhuis van die Baviaanskloof besig met ‘n belangrike politieke sending. Eintlik ringsitting, want hy’t mos predikante status. Die Dominee se vriend in die Polisie sê die Dominee was besig om blanks af te vuur. In die Polisie noem hulle dit ook ‘n droë vuur. Soos die prediker sê “ Dis net ‘n gejaag na wind”. Read more…
Die Betjoingste Mamma (met resep)
Voor ek en my gesin Port Elizabeth betrek het, het ek in die middel van Johannesburg, in ‘n “remnant” gedeelte van Afrikanerdom geleef. Die koninkryk van Eikenhof, net duskant Heidelberg, Vereeniging, Soweto en binnekant van Sodom en Gomorra: Die wêreld van Danie Theron, die oorlogsheld. Vir twaalf jaar het ek net dan en wan vanuit ‘n Zulu, Sotho of Tswana mond ‘n Engelse woord gehoor. Read more…



09. Apr, 2007 
Looking for a place to stay in Port Elizabeth? Try our secure
Does your business have a great image and live up to it as well? If so, you have to be listed here!
Post comments, write articles, submit photos and be heard by 17 000 visitors a month!